Foto’s van die dorp vanaf 1938

 

Op 9 Des. 1938 word ‘n Voortrekker Herdenkingsfees gehou en Kerkstraat herdoop na Voortrekkerstraat. Die onderstaande twee foto’s is vanuit die kerktoring. Die kerk is ingewy op 28 Jan. 1939.

  1. 1)Kerksaal

    2020 - Tekkie Town

  1. 2)Skool

  2. 3)Houtwerkkamer

    2020- Gr.3 klas

  1. 4)Brandwagkoshuis

    2020 - Leë erf agter Brandwagkoshuis.

  1. 5)Dorpshuis van Tokkie + Lina Kasselman.

    2020 - Kareehof woonstelle

  1. 6)Boere Handelshuis van Claude Morgan.

    2020 - Spar

  1. 7)Uitspanplek vir ossewaens en perdekarre.

    Later Dorfin se winkel- Henning+Stander gebou.

    2020 - verskeie Chinese winkels, ens.

  1. 1)Shear, die wol en vellekoper se huis. Eerste huis met ‘n enjin vir elektriese ligte. Later Roelf en Annie Willemse se huis - ou Army huis.

  2. 2)Hennie + Loelie Welman se meule en losieshuis.

    2020 - Naudé’s.

  1. 3)Hotel se buitegeboue.

  2. 4)Hotel - eienaar Arthur Levitte.

    2020 - Wesselsbron Lodge, eienaar David Ross.

  1. 5)Tempelhoff Algemene Handelaar en woonhuis.

    2020 - Midas.

  1. 6)Koos Opperman se garage en huis. Later Ekwalita. 2020 - Maestro’s.

  2. 7)Stoffel + Soes Bekker se huis.

    2020 - Park met bome.

  1. 8)Willem + Annie Nel, Rebe Beyers se ouers se huis.

    Later Toy Coetzee, die bouer se huis.

    2020 - Carel + Carina Coetzee - Vervoerbedryf.

  1. 9)Prinsloo, die haarskeerder se winkel en woonhuis.

    2020 - Chinese winkel.

  1. 10) Dr. Schulgässer en daarna Dr. Cahl se 

      spreekkamer. Later woonhuis van Jan en Mary 

      Wessels.

      2020 SP Motors vertoonlokaal.

  1. 11)Lilly Ferreira se losieshuiskamers, die kantoor van die voorligtingsbeampte en Esterhuizen 

      se eerste winkel wat later Wesselsbron Kafee 

      word. Later Jimmy’s Café.

      2020 - Indiër en Chinese winkels + Exact.

  1. 12)Swerdlow se woonhuis. Later Johan + Duifie  

      Kotze se woon- en losieshuis.

      2020 - Wesselsbron Apteek.

  1. 13)Dorpshuis van Koos + Dina Saaiman. Dina   

      Delport se grootouers. Later Esterhuizen se 

      winkel, daarna Claude Morgan se winkel.

      2020 - USave.     

A

B

C

D

E

F

G

Hierdie foto van Erweestraat dateer vanuit ± 1960. Dit is vanaf die T-aansluiting in Pres. Steynstraat in ‘n oostelike rigting.

  1. A)Swerdlow se winkel

  2. B)Barclays Bank

  3. C)Poskantoor

  4. D)Soes Bekker se Slaghuis

  5. E)Dr. Strydom, Volkskas + woonstelle

  6. F)Boje & Stemmet Slaghuis

  7. G)Swerdlow se woonhuis

2+3

±1960

4

5>

6>

<1

1

2

3

4

5

6

7

7>

<<waar ou Brandwag was, no 4 bo

< waar Daeraad was!!

< Brandwag 2020

Skoolterrein Foto: 2015

11

9

10

7

1>

3+4

2

<5

<6

8

12>

13

  1. 1)Shear - Willemse 2) Welman 3+4) Hotel 5) Tempelhoff

  2. 6)Opperman 7) Bekker 8) Nel 9) Prinsloo 10) Dr.’s

11) Ferreira kafee 12) Swerdlow 13) Saaiman.

<1

<5

12>

±1960

A

B

C

D

E

F

G

Erweestr.

Bredenkampstr.

Brandwagkoshuis vanaf die Erasmusstraat aansig. Foto 1 Mei 2015

< < SILWERBRON

< < Friendly 2020

Ou Kroonstadwes

<< SUIDWES

SENWES >>

<< Stasie 1960

<< Stasie 2020

A

B

C

D

E

  1. A)Pres. Steynstraat. B) De Villiersstraat. C) Hertzogstraat.

  2. D)Du Preezstraat. E) Magnusstraat.

Daar is slegs twee strate wat van naam verander, nl:

Pres. Steynstr. word na die spooroorgang Du Toitlaan

Du Preezstr. word Magnusstr.

Die gedeelte van Bredenkampstraat wat dateer uit ± 1960 wat op die onderste foto is.

<<2

< 3 >

<< 4

5 >>

1 >>

  1. 1)Frikkie Cronjé - sinkgebou

  2. 2)Pretoriusstraat

  3. 3)h/v P.L. Kotzé- en Louis Bothastraat

  4. 4)Saaimanstraat

  5. 5)h/v Mark- en Magnusstraat

  1. E)Waar Silwerbron is.

C) Waar NGK - Noord is.