MNR. JOHAN HENNING
en MNR. SIAS BOLTON
MNR. JOHAN HENNING
en MNR. SIAS BOLTON
Mnr. Johan Henning volg Mnr. Wiesner as skoolhoof op in 1986. Hy en sy vrou Marietjie is die koshuisouers van Daeraad Meisieskoshuis. Hy is vir vier jaar Sandveld se skoolhoof.
SANDVELD PERSONEEL
voor: Mnre. H. Maas, P. Loots, Mev. S. Greeff (sekretaresse)
Mnre. A. Schoeman, Johan Henning (skoolhoof)
Mev. M. Terblanch (sekretaresse) Mnre. D. Steyl, P. Lombaard
middel: Mevv. H. Schoeman, T. Fick, S. Heymans, L. Linde, C. Uys,
C. Naudé, A. vd Watt, C. Lombaard, L. du Plessis, M. Bester,
A. Reynders, R. Greeff, M. Greyling.
agter: Mnre. F. Joubert, P. Venter, H. Pretorius, R. Greeff, C. v Schalkwyk
Matriekklas - 1986 Frans Hendriks en Amora Burger
Matriekklas - 1987 Henk Nieuwenhuis en Rita van Zyl
Matriekklas - 1988 Janti van Zyl en Jesse de Beer
Matriekklas - 1989 Rian Pieterse en Angelique Uys
Mev. Anna van der Watt
Gedurende 1989 was vyf van die ses skoolhoofde in Wesselsbron byeen.
(Mnr. Malan reeds oorlede)
voor: Mev. en Mnr. J.P. van Niekerk -1930-1965
Mev. en Mnr. W. Rall -1966-1972
agter: Mnr. en Mev. Henning -1986-1989
Mnr. en Mev. Wiesner - 1980-1985
Mnr. en Mev. Rautenbach -1973-1979
>>>>>>>>>>>>>>>>>>>>>>>>>>><<<<<<<<<<<<<<<<<<<<<<<<<<<<<
Die Bolton gesin.
Mnr. Sias Bolton - Skoolhoof vanaf 1990 tot 1994
Mnr. Bolton en sy vrou Bessie was Brandwag Koshuis se koshuisouers.
Die getal kosgangers het so gedaal dat beide die seuns en dogters in
een koshuis gehuisves kon word.
Matriekklas - 1990 Stoffel van Zyl en Anne-Marie Fourie
Mnr. Christo van Schalkwyk
Matriekklas - 1991 Tokkie Kasselman en Leanie du Plessis
Juf. Carina Uys
Matriekklas - 1992 Hein Pretorius en Adéle Kritzinger
Mev. Leona Jacobs
Matriekklas - 1993 Braam Hendriks en Jeanre Maas
Mev. Santie van Rensburg
Matriekklas - 1994 Johan van der Walt en Estelle Maree
Mnr. Freddie Meyer
Voor: L. Jacobs, A. van der Merwe, ? , S. Bolton (hoof), C. van Niekerk, H. Maas + M. Grimbeeck.
Middel: S. Heymans, M. Terblanche (sekr.) B. Bolton, C. van Blerk, M. du Plessis, S. van Rensburg, L. du Plessis, M. van der Bijl, L. Corbett, M. Greylingh + M. Pretorius.
Agter: H. Oosthuizen, F. Meyer, K. van Rensburg (faktotum), R. Nel, C. van Schalkwyk + S. Greeff (sekr.)
21 Okt. 2023 - Dertigjaar reünie van 1993 matrieks se name in HOOFLETTERS:
FRIK VAN RENSBURG, Glenn (Stefna se vriend) Rozelle en JAN RHEEDER, GERDA WESSELS, ADELE BEZUIDENHOUT en Hennie Peltser, MOANIE LOUW en Ibi Oosthuizen, Nicolien en JOHNNY BEZUIDENHOUT.
Voor vlnr: Luise, FRIK se dogter, STEFNA BOSHOFF, Mari, GERDA se dogter en JEANRE MAAS (Naudé) HOOFMEISIE
Mnr. Johan Henning en sy vrou, Marietjie. Foto Maart 2025